open navigation menu
MOVIE APP
MOVIES
TV-SERIES
No. of Episodes:
26
Starring :
Johan Badenhorst
Kilimanjaro tot Kairo
18/12/2007
Episodes
Begin van ’n lang reis…
Kilimanjaro – na die kruin
Eyasi – jagters, dansers en ruïnes
Lengai – die berg van God
Serengeti – wat ’n migrasie
Spekebaai – visvang op ’n groot meer
Tabora – op soek na dr. Livingstone
Ujiji – ontmoeting onder ’n mangoboom
Jinja – oorsprong van die Witnyl
Nakuru – ’n meer in pienk getooi
Nairobi – halfpad blaaskans
Maralal – ’n kameelsafari
Turkanameer en ’n vis van 90kg
Chalbiwoestyn – hulle sê dis onmoontlik
Arba Minch – in ’n vreemde land
Shashemene – in die land van Haile Selassi
Harar – daar’s hiënas in die stad
Addis Abeba – die nuwe blom
Lalibela – kerke uit klip gekap
Tanameer – oorsprong van die Blounyl
Kartoem – die samevloeiing
Meroe – piramides in Soedan
Nubiese Woestyn – ingang tot die Sahara
Aswan en Luxor – vallei van die Farao’s
Abu Simbel – ’n tempel verskuif
Giza – drie piramides en ’n sfinks